Proverbs 17:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Dwase seun is 'n droefheid vir sy vader en bitterheid vir haar wat hom gebaar het.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Onverstandige seun is vir sy pa ’n ergernis. Vir sy ma is hy ’n bitter verdriet.
Afrikaans 1933/1953 'n Dwase seun is 'n verdriet vir sy vader en bitter smart vir haar wat hom gebaar het.
Afrikaans 1983 'n Onverstandige seun is vir sy ouers 'n ergernis, hy is vir hulle 'n bitter verdriet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Dwase seun is 'n ergernis vir sy vader, en 'n bitterheid vir haar wat hom in die wêreld gebring het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ouers 'n kind het wat 'n dwaas is, dan is hulle hartseer en teleurgesteld.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Ongelowige kind is vir sy ouers ’n groot hartseer. Partykeer is hy ook ’n groot verleentheid vir hulle.