Proverbs 17:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Bose neem 'n gawe uit die boesem om die weë van oordeel te verdraai.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Goddelose mens aanvaar omkoopgeskenke en verdraai so die reg.
Afrikaans 1933/1953 Die goddelose neem 'n omkoopgeskenk aan wat uit die boesem kom om die paaie van die reg te buig.
Afrikaans 1983 'n Goddelose mens bied omkoopgeskenke aan en verdraai die reg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Omkoopgeskenk uit die vou van 'n kleed – 'n goddelose aanvaar dit om die reg te dwarsboom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat verkeerd doen, neem geld wat iemand skelm vir hom gee, en dan oordeel hy nie reg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Slinkse mens kan maklik omgekoop word. Hy sal selfs die waarheid vir ’n paar rand verdraai.