Proverbs 17:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Vrolike hart doen goed soos 'n geneesmiddel, maar 'n gebroke gees laat die gebeente droog word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Vrolike mens is soos goeie medisyne. ’n Neerslagtige mens tap jou krag. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog. |
| Afrikaans 1983 | 'n Vrolike mens is 'n gesonde mens, 'n neerslagtige mens raak uitgeput. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Vrolike hart is goed vir herstel, maar 'n neerslagtige gees sal die gebeente uitdroog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Gelukkige mens is ook 'n gesonde mens, maar 'n mens wat moedeloos is, word siek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vreugde en geluk is goed vir jou gesondheid. Depressie kan jou knak. |