Proverbs 17:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het oortreding lief wat twis liefhet, en hy wat sy poort verhef, soek verderf.
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand wat bakleierig is, hou van sonde. Iemand wat arrogant is, soek sy eie ondergang.
Afrikaans 1933/1953 Wie twis liefhet, het oortreding lief; hy wat sy deur hoog maak, soek verbreking.
Afrikaans 1983 Wie hou van aanstoot gee, hou van rusie; wie homself hoog aanslaan, soek sy eie ondergang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie van oortreding hou, hou van rusie; wie sy ingang hoog bou, vra vir ineenstorting.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat graag ander mense kwaad maak, hou van twis. Wanneer iemand dink dat hy beter is as ander mense, dan sal dit gou sleg gaan met hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie mense beledig, lok rusie uit. Wie baie van homself dink, word verneder.