Proverbs 17:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Man sonder verstand slaan die hand en word borg in die teenwoordigheid van sy vriend.
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand wat borg staan, het nie verstand nie. Net só ’n persoon sal instaan vir die skuld van sy naaste.
Afrikaans 1933/1953 Dit is 'n verstandelose mens wat handslag gee, wat borg staan vir sy naaste.
Afrikaans 1983 Dit is 'n mens sonder insig wat borg staan, wat instaan vir die skuld van sy naaste.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Mens sonder verstand gee hand; hy staan borg vir sy medemens.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat nie verstand het nie, sal borg staan en sê dat hy sy vriend se skuld sal betaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pas op vir finansiële risiko’s, vir lenings waaraan jy swaar afbetaal. Moet tog nie vir iemand borg teken nie. Dit is ’n dom ding. Jy gaan aan die kortste ent trek.