Proverbs 17:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom is daar 'n prys in die hand van 'n dwaas om wysheid te verkry, aangesien hy geen hart daarvoor het nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het geen nut om vir ’n dwaas geld te gee om wysheid te koop nie. Hy het geen behoefte aan wysheid nie.
Afrikaans 1933/1953 Waarom tog is daar geld in die hand van 'n dwaas om wysheid te koop terwyl hy geen verstand het nie?
Afrikaans 1983 Watter nut het dit as 'n dwaas geld in die hand het om wysheid te koop en hy het nie verstand nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom is daar geld in 'n dwaas se hand? Is dit om wysheid te koop, terwyl hy geen verstand het nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Dwaas het miskien geld om wysheid te koop. Sal dit hom help? Nee, want hy het nie verstand nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wysheid kan ’n mens nêrens koop nie. Net mense wat nie die lewe ken nie, dink hulle kan groot somme geld daarvoor betaal.