Proverbs 17:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat die goddelose regverdig, en hy wat die regverdige veroordeel, hulle is altwee vir die HERE 'n gruwel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here verafsku twee dinge: iemand wat die skuldige onskuldig verklaar; en iemand wat onskuldige mense skuldig verklaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat die goddelose regverdig verklaar en die regverdige skuldig verklaar, hulle altwee is vir die HERE 'n gruwel. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het 'n afsku van wie die skuldige onskuldig verklaar én van wie die onskuldige skuldig verklaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat 'n goddelose vryspreek, en hy wat 'n regverdige skuldig verklaar, is albei afstootlik vir die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here haat dit wanneer iemand sê dat 'n skuldige mens onskuldig is, en Hy haat dit wanneer iemand sê dat 'n onskuldige mens skuldig is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here hou niks van mense wat verkeerde dinge goedpraat en gelowiges afkraak nie. |