Proverbs 17:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die begin van twis is soos wanneer 'n mens water laat uitgaan; laat dus die twis af voordat daar ingemeng word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om rusie aan die gang te sit, is soos om ’n sluis oop te trek. Staak liewer die stryery voor die vloed jou tref. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die begin van 'n onenigheid is soos water wat jy laat deurbreek; daarom, laat die twis vaar voordat dit losbreek. |
| Afrikaans 1983 | Om rusie te begin, is om 'n damwal te breek; staak liewer die getwis voor die vloed jou tref. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die begin van 'n stryd is water wat deurbreek. Laat dit vaar voor die getwis losbars! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Twis begin soos wanneer water begin lek, dit is beter dat jy ophou voordat die twis begin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Rusie begin altyd klein en word dan erger en erger. Dit is soos ’n damwal. Eers is die lek klein, en dan breek die wal. Keer die rusie voordat dit te ver gaan. |