Proverbs 17:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie kwaad met goed vergeld, die kwaad sal nie uit sy huis wyk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy goed met kwaad vergeld, sal kwaad nooit uit jou huis verdwyn nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat kwaad vir goed vergelde, die kwaad sal uit sy huis nie wyk nie.
Afrikaans 1983 As jy goed met kwaad vergeld, sal die kwaad nooit uit jou huis wyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As iemand goed met kwaad vergeld, sal onheil nie sy huis verlaat nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy slegte dinge doen aan mense wat goed was vir jou, dan sal dit altyd sleg gaan met jou huisgesin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy mense wat vir jou lief is, sleg behandel, vernietig jy eintlik jouself. Jy sal ’n baie ongelukkige mens word.