Proverbs 16:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Man se hart beraam sy weg, maar die HERE rig sy voetstappe.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming.
Afrikaans 1933/1953 Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe.
Afrikaans 1983 'n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hart van 'n mens beplan sy pad, maar die Here bepaal sy voetstappe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens kan planne maak oor wat hy wil doen, maar dit is die Here wat besluit wat sal gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke mens beplan sy lewe, maar alles hang van die Here af.