Proverbs 16:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Beter is 'n bietjie met geregtigheid as groot inkomste sonder reg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis beter om arm te wees en regverdig, as om ryk en oneerlik te wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Liewer 'n bietjie met geregtigheid, as 'n menigte van inkomste met onreg. |
| Afrikaans 1983 | Liewer min hê en reg lewe as baie inkomste hê deur onreg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Bietjie, saam met geregtigheid, is beter as 'n groot inkomste verkry deur onreg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is beter om 'n bietjie te hê wat jy eerlik gekry het as om baie te hê wat jy nie eerlik gekry het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Liewer eerlik wees en min besit as ’n sak vol geld wat oneerlik verkry is. |