Proverbs 16:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wanneer die weë van 'n mens die HERE behaag, laat Hy selfs sy vyande met hom vrede hê.
Afrikaans (NLV) 2011 As die Here gelukkig is met die manier waarop iemand lewe, sal Hy selfs sy vyande in vrede met hom laat lewe.
Afrikaans 1933/1953 As die HERE behae het in die weë van 'n man, dan laat Hy selfs sy vyande met hom vrede hou.
Afrikaans 1983 As die Here tevrede is met 'n mens se lewe, laat Hy selfs so 'n mens se vyande in vrede met hom lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer die Here tevrede is met 'n mens se lewenspaaie, laat Hy selfs sy vyande met hom vrede maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here tevrede is met 'n mens se lewe, dan laat Hy ook daardie persoon se vyande in vrede met hom lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die Here iemand liefhet, sal sy vyande dit raaksien. Hulle sal op goeie voet met hom wil wees.