Proverbs 16:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elke hoogmoedige van hart is vir die HERE 'n gruwel;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here verafsku elke verwaande mens. Maar wees verseker, hulle sal nie ongestraf bly nie.
Afrikaans 1933/1953 Elke hoogmoedige van hart is vir die HERE 'n gruwel; sekerlik, hy sal nie ongestraf bly nie.
Afrikaans 1983 Die Here het 'n afsku van 'n verwaande mens; dit staan vas: so 'n mens sal nie ongestraf bly nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Afstootlik vir die Here is elkeen met 'n hoogmoedige hart; dit staan vas: So iemand sal nie ongestraf bly nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here haat mense wat hoogmoedig is, daardie mense sal hulle straf kry, dit is seker.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here verag arrogante mense wat op ander trap. Hulle sal sekerlik nog gestraf word. Liefde kan skewe verhoudings weer regmaak.