Proverbs 16:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het alles vir Homself gemaak, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het alles gemaak vir ’n bepaalde doel, ook die goddelose vir die dag van straf.
Afrikaans 1933/1953 Alles het die HERE gemaak vir sy doel, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil.
Afrikaans 1983 Die Here het alles gemaak met 'n doel, ook die goddelose vir die dag van straf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het sy doel met alles; selfs 'n goddelose bestaan vir die dag van onheil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het 'n plan met alles wat Hy gemaak het, Hy het ook 'n plan met die mense wat verkeerd doen, Hy sal hulle laat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het alles vir ’n doel gemaak, selfs die slegte mense se dag van oordeel.