Proverbs 16:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die lot word in die skoot gegooi; maar die hele beskikking daarvan is van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense kan lootjies trek, maar die Here sal bepaal wat die uitkoms sal wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die skoot word die lot gewerp, maar elke beslissing daarvan kom van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Mense kan loot, maar die Here bepaal hoe dit uitkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die lot word gewerp in die vou van die kleed, maar elke beslissing daarvan kom van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense kan probeer uitvind wat die regte ding is om te doen, maar dit is die Here wat besluit wat reg is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens wik en weeg. God sê egter die laaste woord. |