Proverbs 16:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die grys kop is 'n kroon van heerlikheid as dit op die weg van geregtigheid gevind word.
Afrikaans (NLV) 2011 Grys hare is soos ’n pragtige kroon, ’n mens kry dit by persone wat reg lewe.
Afrikaans 1933/1953 Grysheid is 'n sierlike kroon; dit word gevind op die weg van geregtigheid.
Afrikaans 1983 Ouderdom is 'n sierlike kroon; dit word bereik deur dié wat reg lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Sierlike kroon is grysheid; op die pad van geregtigheid word dit gevind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Grys hare is soos 'n mooi kroon, 'n mens lewe lank as jy reg lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat lewenslank naby aan die Here geleef het, se oudag is mooi.