Proverbs 16:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sluit sy oë om verkeerde dinge te bedink; deur sy lippe te beweeg, bring hy onheil uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat met sy oog knik, is besig om slinkse planne uit te dink. Hy pers sy lippe opmekaar, so vasberade is hy oor sy boosheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat sy oë toemaak om valsheid te bedink, wat sy lippe vasknyp, het die kwaad alreeds gedoen. |
| Afrikaans 1983 | Wie met sy oog knik, wil die waarheid verdraai; wie sy lippe saampers, is vasbeslote oor 'n boosheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sy oë toeknyp, is besig om verdorwe dinge te beplan; wie sy lippe saampers, het die kwaad reeds gedoen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand sy oë knip vir jou, dan wil hy iemand bedrieg, wanneer hy niks sê nie, dan het hy klaar besluit om 'n verkeerde ding te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie skelmpies vir ander knipoog, beplan iets verkeerds. Wie met sy hand op sy mond sit, swyg oor wat verkeerd is. |