Proverbs 16:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat jou werke aan die HERE oor, en jou gedagtes sal vasstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne uitgevoer word. |
| Afrikaans 1983 | Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vertrou wat jy doen aan die Here toe, dan sal jou planne standhou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet vir die Here vra wat jy moet doen, dan sal jou planne slaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ken die Here in alles wat jy wil doen, dan sal Hy jou help om dit uit te voer. |