Proverbs 16:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Gewelddadige man verlok sy naaste en lei hom op 'n weg wat nie goed is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat geweld voorstaan, mislei sy naaste en lei hom op ’n verkeerde pad. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Man van geweld verlei sy naaste en lei hom op 'n weg wat nie goed is nie. |
| Afrikaans 1983 | Iemand wat niks ontsien nie, mislei sy naaste en laat hom 'n verkeerde pad loop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Man van geweld verlei sy medemens, en laat hom 'n pad loop wat nie goed is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat ander mense altyd wil seermaak en doodmaak, bedrieg sy vriend en hy lei die vriend op 'n verkeerde pad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Hartelose mens gee vir niemand om nie. Selfs sy beste vriend maak hy seer. |