Proverbs 16:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Onverstandige man saai twis, en 'n fluisteraar skei die hoofvriende. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat leuens verkoop, sit rusie aan die gang. Iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Man van valse streke saai tweedrag, en 'n kwaadstoker skei vriende van mekaar. |
| Afrikaans 1983 | Iemand wat die waarheid verdraai, veroorsaak twis, iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Verdorwe mens ontketen stryd, en 'n kwaadstoker skei boesemvriende. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat ander mense wil bedrieg, laat mense twis, hy hou aan om te skinder en hy maak vriende kwaad vir mekaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat ompaaie met die waarheid loop, veroorsaak oral rusie. ’n Skindertong vernietig mooi vriendskappe. |