Proverbs 16:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Goddelose man grawe onheil op, en op sy lippe is daar soos 'n brandende vuur.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Nikswerd mens stook kwaad, wat hy sê, is soos ’n vernietigende vuur.
Afrikaans 1933/1953 'n Deugniet grawe 'n kuil van onheil, en op sy lippe is soos 'n brandende vuur.
Afrikaans 1983 'n Kwaadwillige mens bring net teenspoed; wat hy sê, is soos 'n verterende vuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Deugniet grawe onheil uit, en op sy lippe is dit soos 'n versengende vuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Slegte mens dink en praat net slegte dinge, alles wat hy sê, is soos 'n vuur wat brand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat nie wil werk nie, is sleg. Al wat hy doen, is om verkeerde dinge te beplan. Sy woorde vernietig mense se lewens.