Proverbs 16:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat arbei, arbei vir homself; want sy mond begeer dit van hom.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Werker se honger motiveer hom om te werk, sy behoefte aan kos dryf hom.
Afrikaans 1933/1953 Die honger van die werksman arbei vir hom, want sy mond jaag hom aan.
Afrikaans 1983 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die eetlus van 'n werker laat hom hard werk; ja, sy mond spoor hom aan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n werker honger is, dan werk hy hard, sy honger jaag hom sodat hy kan eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om te leef moet jy werk. Honger laat ’n mens werk soek.