Proverbs 16:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is die weë van die dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit kan lyk of ’n mens reg lewe. Agterna gesien is dit die pad na die dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood. |
| Afrikaans 1983 | Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens dink miskien dat hy reg lewe, maar dan bring dit hom later by die dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soms lyk ’n lewenstyl goed en reg. Uiteindelik bring dit net ellende. |