Proverbs 16:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aangename woorde is soos 'n heuningkoek, soet vir die siel en gesondheid vir die gebeente.
Afrikaans (NLV) 2011 Mooi woorde is soos heuning; dit is goed vir die gees en bevorderlik vir die lewe.
Afrikaans 1933/1953 Vriendelike woorde is soos 'n heuningkoek: soet vir die siel en 'n genesing vir die gebeente.
Afrikaans 1983 Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vriendelike woorde is 'n heuningkoek wat oorloop – soet vir die keel en helend vir die gebeente.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Woorde wat lekker is om te hoor, is soos 'n heuningkoek, dit is soet en dit hou 'n mens gesond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mooi woorde is soos iets lekkers. Aangenaam om te eet. Goed vir die liggaam.