Proverbs 16:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Insig is 'n fontein van die lewe vir hom wat dit het, maar die tug van die dwase is dwaasheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir iemand met insig is dit die bron van sy lewe. Om dwase tereg te wys is dwaasheid.
Afrikaans 1933/1953 'n Fontein van die lewe is die verstand vir sy besitter, maar die tugtiging van die sotte is sotheid.
Afrikaans 1983 Insig is 'n bron van lewe vir wie dit het; onderrig deur dwase bly dwaasheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Begrip is 'n bron van lewe vir die besitters daarvan, maar die vermaning van sotte is sotheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand verstandig is, dan hou hy aan om te lewe, maar dwase kan vir 'n mens net dom dinge leer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir iemand wat weet hoe om reg te leef is wysheid ’n onuitputlike bron van kennis. ’n Domme sal nooit leer nie. Hy sal altyd die verkeerde dinge doen.