Proverbs 16:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wyse van hart sal verstandig genoem word, en die soetheid van die lippe vermeerder geleerdheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand wat wys is, word ’n verstandige genoem. As hy welsprekend is, kan hy ook ander leer.
Afrikaans 1933/1953 'n Wyse van hart word verstandig genoem, en soetheid van lippe vermeerder die lering.
Afrikaans 1983 'n Mens wat met wysheid bedeel is, word verstandig genoem, en as hy sy woorde reg kies, kan hy ook ander leer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie wys van hart is, word verstandig genoem, en soetheid van lippe bevorder onderrig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand wysheid het, dan weet mense dat hy verstandig is. Sy woorde is soos heuning, ander mense leer graag van hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense respekteer iemand wat wys leef. Iemand wat mooi praat, oortuig mense maklik.