Proverbs 16:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie 'n saak met wysheid hanteer, sal die goeie vind; en hy wat op die HERE vertrou, gelukkig is hy.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat na onderrig luister, sal voorspoed geniet. Dit gaan goed met elkeen wat op die Here vertrou.
Afrikaans 1933/1953 Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind; en hy wat op die HERE vertrou, is gelukkig.
Afrikaans 1983 Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie hom toespits op 'n saak, sal sukses behaal, en wie op die Here vertrou, is gelukkig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal goed gaan met iemand wat doen wat 'n mens vir hom leer, hy sal gelukkig wees as hy glo dat die Here sal doen wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie na die Woord luister, sal die goeie van die lewe ervaar. Wie op die Here vertrou, is lewenslank gelukkig.