Proverbs 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die weë van 'n mens is rein in sy eie oë; maar die HERE weeg die geeste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alles wat hy doen, kan vir die mens reg lyk. Die Here weet egter waarom hy dit alles doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die weë van 'n man is suiwer in sy oë, maar die HERE toets die geeste. |
| Afrikaans 1983 | In sy eie oë is alles wat 'n mens doen, reg, maar die Here ondersoek die gesindheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die weë van 'n mens is onbesproke in sy eie oë, maar die een wat die geeste toets, is die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens dink dat alles reg is wat hy doen, maar die Here kyk of dit waarlik reg is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alles wat ’n mens doen, lyk vir hom reg. Maar die Here weet waarom ons dit aanpak. |