Proverbs 16:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoogmoed gaan voor vernietiging, en 'n hoogmoedige gees voor 'n val.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoogmoed lei tot ondergang. Hooghartigheid kom net voor die val.
Afrikaans 1933/1953 Trotsheid kom voor die verbreking, en hoogmoed kom voor die val.
Afrikaans 1983 Op hoogmoed volg ondergang, op selfverheffing volg die val.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Voor ineenstorting is daar trots, en voor die val is daar 'n hooghartige gees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand hoogmoedig is, dan sal dit gou sleg gaan met hom, wanneer hy dink dat hy beter is as ander mense, dan sal hy gou val.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie dink hy is beter as ander, word verneder. Trots lei tot ondergang.