Proverbs 16:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die lig van die koning se aangesig is lewe; en sy welbehae is soos 'n wolk van laat reëns.
Afrikaans (NLV) 2011 As die koning glimlag, is daar lewe. Sy goedgesindheid is soos wolke wat lentereëns bring.
Afrikaans 1933/1953 In die vriendelike blik van die koning is lewe, en sy welgevalle is soos 'n wolk van die laat reëns.
Afrikaans 1983 As die koning vriendelik is, is jy seker van jou lewe; sy goedgesindheid is soos 'n wolk wat lentereëns bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die stralende gesig van 'n koning is daar lewe, en sy goedkeuring is soos die wolke van laatreëns.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die koning vriendelik is, dan sal jy aanhou lewe, wanneer hy van jou hou, dan is dit vir jou soos die wolke wat reën bring in die lente.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie in die baas se goeie boekies is, kan goeie dinge verwag. Sy guns kan vir jou baie beteken.