Proverbs 16:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die toorn van 'n koning is soos boodskappers van die dood, maar 'n wyse man sal dit kalmeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning se woede is ’n draer van die dood. ’n Wyse mens probeer sy woede afkoel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die grimmigheid van die koning is soos boodskappers van die dood, maar 'n wyse man bring dit tot bedaring. |
| Afrikaans 1983 | Die woede van die koning dra die boodskap van die dood; 'n wyse mens bring dié woede tot bedaring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die woede van 'n koning is 'n boodskapper van die dood, maar 'n wyse mens bring dit tot bedaring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die koning kwaad word vir jou, dan is jy naby jou dood. As jy wysheid het, dan sal jy probeer om die koning tevrede te hou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Woedende baas kan jou groot ellende veroorsaak. Tree altyd kalm op. So sal jy ’n moeilike situasie goed kan hanteer. |