Proverbs 16:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Regverdige lippe is die vreugde van konings; en hulle het Hom lief wat reg spreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning is tevrede wanneer mense eerlik praat. Hy stel dit op prys as mense die waarheid praat.
Afrikaans 1933/1953 Die konings het behae in regverdige lippe, en hulle het hom lief wat regte dinge spreek.
Afrikaans 1983 Eerlike mense geniet die koning se goedgesindheid; hy hou van mense wat die waarheid praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Regverdige lippe stel konings tevrede, en hulle het die een lief wat die regte dinge sê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Konings wil hê dat mense die waarheid moet praat, hulle hou van eerlike getuies.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Leier moet die waarheid liefhê. Vir eerlike mense moet hy respek hê.