Proverbs 16:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is 'n gruwel vir konings om goddeloosheid te pleeg, want die troon is gevestig deur geregtigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning verafsku misdade. Sy regering berus op regverdigheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is 'n gruwel vir konings om goddeloosheid te doen, want deur geregtigheid word die troon bevestig. |
| Afrikaans 1983 | Konings het 'n afsku van verkeerde dade, want 'n troon word deur regverdigheid bestendig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Afstootlik vir konings is die pleeg van 'n goddelose daad, want deur geregtigheid staan 'n troon vas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Konings haat dit wanneer mense verkeerd doen, want hulle weet dat hulle lank sal kan regeer as mense reg doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Leiers moet korrupsie met wortel en tak uitroei. Goeie leiers is altyd eerlik. |