Proverbs 16:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | A Regverdige gewig en weegskaal behoort aan die HERE: al die gewigte van die sak is sy werk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here vereis eerlikheid en billikheid in die handel. Hy bepaal die maatstawwe daarvoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Regte weegtoestel en weegskaal kom van die HERE, al die weegstene in die sak is sy werk. |
| Afrikaans 1983 | Die norme vir die regspraak kom van die Here af; Hy bepaal die maatstawwe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Skaal, 'n betroubare weegskaal, is van die Here; al die gewigte in die sak is sy handewerk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here wil hê weegskale moet reg weeg, Hy self besluit hoe swaar die gewigte moet wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Winkeleienaars en kafeebase moenie mense uitbuit nie. Die Here haat ’n kullery. |