Proverbs 16:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Goddelike vonnis is op die lippe van die koning: sy mond oortree nie in die oordeel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die koning praat, is dit met Goddelike gesag. Sy uitsprake mag nooit onregverdig wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die beslissing is op die lippe van die koning; in die regspraak handel sy mond nie ontrou nie. |
| Afrikaans 1983 | As die koning praat, is dit met Goddelike gesag; as hy uitspraak lewer, maak hy nie fout nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Orakelspreuk is op die lippe van 'n koning; by 'n vonnis mag sy mond nie ontrou wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die Here wat vir die koning sê wat hy moet sê, die koning maak nie foute wanneer hy oordeel nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Eerlike regters is vir die Here belangrik. Hulle moet regverdige beslissings lewer. |