Proverbs 15:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die lippe van die wyse versprei kennis, maar die hart van die dwase doen dit nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wyse mense versprei kennis met wat hulle sê. Dwase mense kan dit nie doen nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die lippe van die wyse strooi kennis uit, maar die hart van die dwase is nie reg nie. |
| Afrikaans 1983 | Wyse mense versprei kennis met wat hulle sê; dwase het verdraaide opvattings. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die lippe van wyses strooi kennis uit, maar die hart van dwase is nie so nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer wyse mense praat, dan leer hulle vir baie mense om dinge te weet, maar dwase dink net oor dinge wat nie reg is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na ’n wyse man kan jy altyd luister. Sy woorde is vol lewenskennis. Dommes dink net aan slegte dinge. |