Proverbs 15:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die huis van die regverdige is baie skatte, maar in die inkomste van die goddelose is moeilikheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die huis van regverdiges is daar skatte. Wat die goddelose inbring, bring vir hom moeilikheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die huis van die regverdige is 'n groot skat, maar in die inkomste van die goddelose is verwarring. |
| Afrikaans 1983 | In die huis van die regverdige is daar groot rykdom; die inkomste van die goddelose is vir hom tot nadeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die huis van 'n regverdige is daar baie voorraad, maar in die opbrengs van 'n goddelose skuil daar teenspoed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat reg lewe, word baie ryk, maar as 'n mens verkeerd doen, dan sal die goed wat hy kry, dit sleg laat gaan met hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige se rykdom is sy gesin. ’n Slegte mens se skatte bring hom geen geluk nie. |