Proverbs 15:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Dwaas verag die tug van sy vader, maar hy wat teregwysing ag, is verstandig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dwaas praat smalend oor wat sy pa hom leer, iemand wat hom laat reghelp, is verstandig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die sot verag die tug van sy vader, maar hy wat op die teregwysing ag gee, word wys. |
| Afrikaans 1983 | 'n Dwaas verag wat sy vader hom leer; wie hom laat teregwys, is verstandig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Sot versmaai die vermaning van sy vader, maar hy wat teregwysing ter harte neem, is slim. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is 'n dwaas wat dink dat die dinge wat sy pa vir hom leer, nie belangrik is nie, maar iemand wat onthou wat sy pa vir hom sê, is verstandig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Dwase mens verwerp sy ouers se opvoeding. ’n Slimme maak erns met dit wat hulle hom geleer het. |