Proverbs 15:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Gesonde tong is 'n boom van die lewe, maar verdraaidheid daarin is 'n breuk in die gees.
Afrikaans (NLV) 2011 Vriendelike woorde bring lewe, bedrieglike woorde vernietig mense.
Afrikaans 1933/1953 Sagtheid van tong is 'n lewensboom, maar valsheid daarin is verbreking in die gees.
Afrikaans 1983 Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kalmte van die tong is 'n boom van lewe, maar verdorwenheid daarvan breek die gees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand praat om dit beter te laat gaan, dan laat hy mense lewe, maar wanneer hy dinge sê wat vals is, dan maak hy mense moedeloos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat kalm oor probleme praat se woorde maak heel. Vlymskerp woorde kan mense breek.