Proverbs 15:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrees van die HERE is die tug van wysheid; en voor eer is nederigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Om respek vir die Here te hê, leer ’n mens wysheid. Nederigheid kom eerste, daarna volg eer.
Afrikaans 1933/1953 Die vrees van die HERE is die tug van die wysheid, en nederigheid gaan aan die eer vooraf.
Afrikaans 1983 Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ontsag vir die Here is 'n vermaning tot wysheid, en nederigheid gaan eer vooraf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand wysheid wil leer, dan respekteer en dien hy die Here. 'n Mens moet nederig wees, dan sal ander mense hom respekteer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Liefde vir die Here lei tot groter kennis van die lewe. ’n Nederige manier van leef is belangriker as eer.