Proverbs 15:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die oor wat die teregwysing van die lewe hoor, bly onder die wyses. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie na kritiek luister, sal lewe. Jy sal tuis wees tussen mense met wysheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die oor wat na die teregwysing tot die lewe luister, sal onder die wyse vertoef. |
| Afrikaans 1983 | Wie op 'n teregwysing ag slaan, sal lewe en 'n tuiste vind tussen mense wat wysheid het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Oor wat luister na die teregwysing van die lewe, sal by wyses tuis wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat luister wanneer mense vir hom sê dat hy verkeerde dinge doen, sal saam met wyse mense kan woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie na lewenswysheid luister, is deel van die gelowiges. Tussen die gelowiges sal hy altyd tuis voel. |