Proverbs 15:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die lig van die oë verbly die hart, en 'n goeie gerug maak die gebeente vet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Oë wat blink, bring vreugde. Goeie nuus bring gesondheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Stralende oë verbly die hart; 'n goeie tyding maak die gebeente vet. |
| Afrikaans 1983 | Stralende oë bring blydskap, goeie tyding verkwik 'n mens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Helder oë verheug die hart, 'n goeie berig verfris die liggaam. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand vriendelik is, dan maak hy mense bly. Goeie nuus laat mense goed voel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vriendelikheid maak ’n mens gelukkig. Goeie nuus is goed vir jou gesondheid. |