Proverbs 15:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die oë van die HERE is op elke plek en aanskou die slegte en die goeie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sien oral wat gebeur. Sowel slegte as goeie mense hou Hy dop. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op elke plek is die oë van die HERE, en hulle beskou opmerksaam die slegtes en die goeies. |
| Afrikaans 1983 | Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op elke plek is die oë van die Here, hulle hou slegtes en goeies dop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sien oral, Hy sien wat slegte mense doen en Hy sien wat goeie mense doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here weet wat mense doen. Hy sien al die goeie dinge en al die ongeregtighede raak. |