Proverbs 15:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is ver van die goddelose, maar Hy hoor die gebed van die regverdiges.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here luister nie na goddelose mense nie. Hy verhoor die gebed van die regverdige mens.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE is ver van die goddelose, maar die gebed van die regverdiges hoor Hy.
Afrikaans 1983 Die Here is ver van die goddeloses af, maar Hy hoor die gebed van die regverdiges.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here is ver van goddeloses, maar die gebed van regverdiges hoor Hy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is ver van mense wat verkeerd doen, maar Hy hoor wanneer mense wat reg lewe, tot Hom bid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ongelowiges is ver van die Here af. Maar die Here luister na die gelowige se gebed.