Proverbs 15:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hart van die regverdige bestudeer om te antwoord, maar die mond van die goddelose stort slegte dinge uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Regverdige mens dink eers voor hy antwoord. By goddelose mense se monde borrel daar slegte dinge uit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hart van die regverdige dink nom te antwoord, maar die mond van die goddelose laat slegte dinge uitborrel. |
| Afrikaans 1983 | 'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hart van 'n regverdige oorweeg hoe om te antwoord, maar die mond van goddeloses stort booshede uit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens wat reg lewe, dink eers goed voordat hy antwoord, maar mense wat verkeerd doen, hou aan om slegte dinge te praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige dink mooi voordat hy antwoord. ’n Ongelowige sê sommer die eerste ding wat by hom opkom. |