Proverbs 15:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die gedagtes van die goddelose is vir die HERE 'n gruwel, maar die woorde van die reines is aangename woorde.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here verafsku slegte planne. Hy hou van skoon gedagtes.
Afrikaans 1933/1953 Die planne van die slegte is vir die HERE 'n gruwel, maar vriendelike woorde is rein.
Afrikaans 1983 Die Here het 'n afsku van bose planne; aangename woorde is vir Hom aanneemlik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die planne van 'n bose mens is vir die Here afstootlik, maar vriendelike woorde is suiwer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here haat dit wanneer mense planne maak om slegte dinge te doen, maar Hy hou van vriendelike woorde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here hou niks van die ongelowiges se slegte gedagtes nie. Maar Hy hou baie van gelowiges wat mooi praat met ander.