Proverbs 15:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE sal die huis van hoogmoediges vernietig, maar die grens van die weduwee vasstel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here vernietig die hoogmoedige se huis. Hy beskerm die grondgebied van die weduwee.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE ruk die huis van die trotsaards om, maar die grenslyn van die weduwee stel Hy vas.
Afrikaans 1983 Die Here breek die hoogmoedige se huis af en beskerm die grond van die weduwee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here breek die huis van hovaardiges af, maar die gebied van 'n weduwee baken Hy af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here breek die huis van hoogmoedige mense af, maar Hy beskerm die grond van die weduwee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoogmoediges wat op ander trap, word vernietig. Die Here sorg vir die armes en die swakkes.