Proverbs 15:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Man het blydskap deur die antwoord van sy mond, en 'n woord wat op sy tyd gespreek word, hoe goed is dit! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is vreugde daarin om die regte antwoord te hê. Wat is beter as die regte woord op die regte tyd? |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Man het blydskap in die regte antwoord van sy mond, en hoe goed is 'n woord op sy tyd! |
| Afrikaans 1983 | 'n Mens vind vreugde daarin as hy die antwoord het; wat is beter as die regte woord op die regte tyd? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Mens ervaar vreugde met die gepaste antwoord uit sy mond; ja, 'n woord op sy tyd – hoe goed is dit nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is lekker wanneer 'n mens weet wat om te antwoord, dit is die beste om die regte woord op die regte tyd te sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Goeie antwoord is waardevol. Dit kan iemand help om die regte besluite te neem. Wat is wonderliker as die regte woord op die regte tyd. |