Proverbs 15:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sonder raad word doele beskaam, maar in die menigte van raadgewers word hulle vasgestel.
Afrikaans (NLV) 2011 Sonder beplanning loop planne skeef. Sukses is afhanklik van baie raadgewers.
Afrikaans 1933/1953 Planne misluk sonder beraadslaging, maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.
Afrikaans 1983 Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Planne misluk waar daar geen beraadslaging is nie, maar met baie raadgewers hou dit stand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy nie vra wat jy moet doen nie, dan sal jou planne nie slaag nie, maar as jy baie raadgewers het, dan sal jou planne slaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sonder goeie beplanning loop alle planne skeef. Goeie raad verseker sukses.