Proverbs 15:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dwaasheid is vreugde vir hom wat wysheid ontbreek, maar 'n man van verstand wandel opreg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand sonder verstand put vreugde uit sy dwaasheid. Iemand met insig bly op die regte pad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sotheid is 'n vreugde vir die verstandelose, maar 'n man van verstand wandel reguit. |
| Afrikaans 1983 | Iemand wat verstand kortkom, vind vreugde in sy dwaasheid; 'n mens met insig leef reg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sotheid is 'n vreugde vir iemand sonder verstand, maar 'n skerpsinnige mens loop 'n reguit pad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat nie baie verstand het nie, is bly omdat hy dwaas is, 'n verstandige mens doen dinge wat reg is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ongelowige se dwaasheid maak hom gelukkig. Hy weet in elk geval nie van beter nie. ’n Gelowige weet hoe om gelukkig te leef. |